Verdwaalde Harte en Saal 10
Klik vir Volskerm-aansig
Medies & HospitaalAfrikaansRepublikeinse PublikasiesFormaat: A5

Verdwaalde Harte en Saal 10

Beskikbare Voorblaaie3
Geregistreerde Uitgawes3

Reeks-Agtergrond & Historiese Aantekeninge

VERDWAALDE HARTE - Was andersyds ook genoem die “Ons Dominee” reeks. Dit was eietydse verhale waar die leeraar van die plaaslike kerk bekend was as vriend, vader, raadgewer en vertroueling. Dominee Dawid Wiehahn het die hoofrol en ook deurlopende rol in al die verhale gespeel.

Elke maand was ’n nuwe avontuur of greep uit sy lewe. Hy was ’n man wat ander se swakhede verstaan het, omdat hy ook maar sy eie swakhede gehad het. Die boekie is later gedeel met Verdwaalde harte, sien onder, (deur Koos Papenfus).

Voorblaaie & Uitgawes van Verdwaalde Harte en Saal 10

Klik op enige voorblad om dit in volle resolusie in die ligkas te besigtig.

3 Uitgawes
Verdwaalde Harte en Saal 10 Ongevalle - Die moeilike vennoot en Want so is daar voorspel
#35
Verdwaalde Harte en Saal 10 Ongevalle - Die moeilike vennoot en Want so is daar voorspel
Verdwaalde Harte en Saal 10 Ongevalle - Die vreemde dogter en Twee klein dogtertjies
#39
Verdwaalde Harte en Saal 10 Ongevalle - Die vreemde dogter en Twee klein dogtertjies
Verdwaalde Harte en Saal 10 Ongevalle - Terug na die kudde en In eie strik gevang
#41
Verdwaalde Harte en Saal 10 Ongevalle - Terug na die kudde en In eie strik gevang