Sikloon
Klik vir Volskerm-aansig
Aksie & AvontuurAfrikaansFoto treffersFormaat: A5

Sikloon

Beskikbare Voorblaaie1
Geregistreerde Uitgawes1

Reeks-Agtergrond & Historiese Aantekeninge

Krisna de Waal was die hoof karakter in die Sikloon reeks. Dit was maar ’n flouerige wetenskapsfiksie reeks met ’n gemaskerde dame wat die wêreld probeer red het van ongure karakters. Die fotografie en die verhale was nie baie oortuigend nie. So ook nie ons gemaskerde wonder nie, (deur Koos Papenfus).

Voorblaaie & Uitgawes van Sikloon

Klik op enige voorblad om dit in volle resolusie in die ligkas te besigtig.

1 Uitgawe
Die breinrowers
#3
Die breinrowers