Grensvegter
Klik vir Volskerm-aansig
Aksie & AvontuurAfrikaansRepublikeinse PublikasiesFormaat: A5

Grensvegter

Beskikbare Voorblaaie31
Geregistreerde Uitgawes31

Reeks-Agtergrond & Historiese Aantekeninge

In dae van die bosoorlog was dit ook een van die groot sukses resepte van die tyd. Mense kon hulle met grensvegters vereenselwig. Feitlik elke familie het toe 'n kind gehad wat iewers op die grens was of in die "army" diens gedoen het. Dit was die jare van "Kaptein Caprivi" en "Boetie gaan border toe", wat die ou inry teaters vol gepak het. Almal het geweet wie die terroriste was, wie die Russe en Kubane was, en dat hulle almal vyande van ons land Suid-Afrika was. Ironies genoeg het tye gedraai en soos almal vandag weet, het die sogenaamde terroriste vryheidsvegters geword en die bos oorlog 'n vergete tyd in ons land se geskiedenis geword.

Rocco De Wet was die een man oorlogsmasjien wat die vyand gaan aanvat het en terselfdertyd sommer ook uitgeroei het. Uiteraard was daar gewoonlik 'n stukkie romanse ook in. Gaan kyk na die Grensvegter potpouri vir meer inligting omtrent die gegewe verhale. Volg hom ook in die helde album afdeling.

Dan Pienaar het by Rocco de Wet oorgeneem en die reeks sodoende voortgesit. ’n Nuwe naam was waarskynlik ’n meer suksesvoller idée as om ’n nuwe akteur met ou naam te gebruik. (Soos in Kid die Swerwer ook die geval.), (deur Koos Papenfus).

Voorblaaie & Uitgawes van Grensvegter

Klik op enige voorblad om dit in volle resolusie in die ligkas te besigtig.

31 Uitgawes
Vir jou al die aasvoëls
#108
Vir jou al die aasvoëls
Vreemde vyand
#110
Vreemde vyand
Voor wag die onheil
#111
Voor wag die onheil
Hoe ver na veiligheid
#112
Hoe ver na veiligheid
'n Koeël is 'n koeël
#113
'n Koeël is 'n koeël
Dag van terreur
#114
Dag van terreur
Vir jou geen kroon
#117
Vir jou geen kroon
Jou vergelder kom
#118
Jou vergelder kom
Uitoorlê
#119
Uitoorlê
Loon vir jou verraad
#121
Loon vir jou verraad
Net hier is jou graf
#122
Net hier is jou graf
Die dag van die byl
#123
Die dag van die byl
Saaiers van onheil
#124
Saaiers van onheil
Vriend in vyandskamp
#125
Vriend in vyandskamp
'n Koeël is te genadig
#126
'n Koeël is te genadig
Nes van onheil
#129
Nes van onheil
Pad van die droster
#130
Pad van die droster
Moordbende
#131
Moordbende
Boet dan, verraaier
#132
Boet dan, verraaier
Sterf, saboteur
#134
Sterf, saboteur
Tot in die leeukuil
#135
Tot in die leeukuil
Want boer is hy
#136
Want boer is hy
So bedrieg ek jou
#138
So bedrieg ek jou
'n Adder is jy
#139
'n Adder is jy
Hart van sy vyand
#143
Hart van sy vyand
Wie nie waag
#147
Wie nie waag
Want jy is my vyand
#155
Want jy is my vyand
Oorval in die wildernes
#158
Oorval in die wildernes
Ver lê die bloedspoor
#159
Ver lê die bloedspoor
Vliegtuig neergeskiet
#160
Vliegtuig neergeskiet
Jou beurt sal kom
#177
Jou beurt sal kom