
Klik vir Volskerm-aansig
Medies & HospitaalAfrikaansRPFormaat: A5
Saal 10 Ongevalle
Beskikbare Voorblaaie3
Geregistreerde Uitgawes3
Reeks-Agtergrond & Historiese Aantekeninge
Hier was dit menslike verhale wat agter elke ongeval afgespeel het. Dit was nog een waarmee die Suid-Afrikaanse publiek hulle mee kon vereenselwig. Ons was almal al in die hospitaal en byna elke familie het al ’n ongeval of noodgeval gehad. Dit was verhale wat uit die lewe gekom het en die romantiese lesers diep geroer het. Daar waar ’n aantreklike dokter en ’n paar pragtige verpleegsters die hoofrol vertolk, kon die skrywers maar net nie verkeerd gegaan het nie. Saal 10 het later ’n dubbelboek met “Verdwaalde harte” gedeel, (deur Koos Papenfus).
Voorblaaie & Uitgawes van Saal 10 Ongevalle
Klik op enige voorblad om dit in volle resolusie in die ligkas te besigtig.

#80
Jou hart sal besluit

#271
Vegewe ons ons skulde...

#285
Slavin van haar plig