
Klik vir Volskerm-aansig
Medies & HospitaalAfrikaansRPFormaat: A5
Dr Conrad Brand
Beskikbare Voorblaaie6
Geregistreerde Uitgawes6
Reeks-Agtergrond & Historiese Aantekeninge
Dit was waarskynlik die gewildste van die dokter of mediese romans genre. Conrad Brand was aantreklik en bekend as die dokter met die goue hart, wat altyd bereid was om te help met mediese en ander probleme. Almal, veral die dames, was lief vir hom omdat hy sy medemens lief gehad het. Dit was eintlik ’n baie gewilde, oor dramatisering van die normale dokters en hospitaal lewe. Tog kon mense hulle vereenselwig met al die eg menslike lotgevalle wat in die verhale uitgebeeld was, (deur Koos Papenfus).
Voorblaaie & Uitgawes van Dr Conrad Brand
Klik op enige voorblad om dit in volle resolusie in die ligkas te besigtig.

#309
So maklik, so giftig

#320
Haar held, die lafaard

#341
Die professor se dogter

#342
Die verlore seun

#344
Proefkonyn

#347
Huiwer dan nie meer nie