
Klik vir Volskerm-aansig
Speurder & SpioenEngelsLPFormaat: A5
Savage Ex-Mafia
Beskikbare Voorblaaie1
Geregistreerde Uitgawes1
Reeks-Agtergrond & Historiese Aantekeninge
Savage is die man wat ’n voormalige Mafia lid was en grootliks tot ander insigte gekom. Die verhale is in “The Godfather” tradisie en sentreer om Amerikaanse bende bedrywighede. Savage word deur die Steyn Beyers karakter (akteur Sven) vertolk. Sy van word ook nie in hierdie reeks genoem nie. Die ander rolspelers was “Cool”, gespeel deur ene “Johnnie”. Don Serafino was vertolk deur Douglas Fisk. Die skrywer was weer geïdentifiseer as Reg Aupiais en die fotograaf was Terrence Haywood, (deur Koos Papenfus).
Voorblaaie & Uitgawes van Savage Ex-Mafia
Klik op enige voorblad om dit in volle resolusie in die ligkas te besigtig.

#17
Death preferred