
Klik vir Volskerm-aansig
Speurder & SpioenAfrikaansRepublikeinse PublikasiesFormaat: A5
Don le Meer
Beskikbare Voorblaaie2
Geregistreerde Uitgawes2
Reeks-Agtergrond & Historiese Aantekeninge
Uiteindelik het ons ’n eg Suid-Afrikaanse reeks gevind wat deur ’n baie bekende reus van Suid-Afrikaanse skrywers geskryf was, naamlik Elmar Steyn. In die tipies Steyn tradisie, was die verhale almal vol aksie en avontuur. Die verhale was eietyds in die dae van die sogenaamde rooi gevaar, met Don Le Meer as geheime agent wat al wat rooi en gevaarlik was moes beveg. Don was die “007” van Suid-Afrikaanse geheime agente en het ook altyd ’n mooi metgesel in die verhale gehad, (deur Koos Papenfus).
Voorblaaie & Uitgawes van Don le Meer
Klik op enige voorblad om dit in volle resolusie in die ligkas te besigtig.

#9
Agent vir die staatspresident

#10
Die priester van Maconda