
Klik vir Volskerm-aansig
Medies & HospitaalEngelsRepublikeinse PublikasiesFormaat: A5
Eerste Liefde en Dr Conrad Brand
Beskikbare Voorblaaie2
Geregistreerde Uitgawes2
Reeks-Agtergrond & Historiese Aantekeninge
Seker naas “Verdwaalde harte” die gewildste romantiese reeks. Soos geadverteer word: “Net eenmaal in die lewe kom die liefde weergaloos en dit is die eerste liefde. Dit bring vreugde en ook hartseer.” Dit was die wenresep wat ’n onbekende skrywer of skryfster gehad het. Dit het groot aanklank by die dames gevind en was wyd gelees. Die verhale was lewensgetrou en lesers kon hulle vereenselwig met die gebeure. Dit het later 'n boek gedeel met Dr. Conrad Brand, sien onder.
Voorblaaie & Uitgawes van Eerste Liefde en Dr Conrad Brand
Klik op enige voorblad om dit in volle resolusie in die ligkas te besigtig.

#13
Lis van die verpleegster en Dokter sonder titel

#20
Twee verlore jare en Proefkonyn